Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:4 Die Boodskap (DB)

Jy moet ook vir hierdie mense die beste deel, die eerste deel van die koring wat van jou land af kom, gee, asook van die wyn wat jy maak. Jy moet ook vir hulle ’n deel gee van die olie wat jy maak en die wol wanneer jy jou skape skeer.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:4 in konteks