Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:22 Die Boodskap (DB)

So sal julle kan uitvind of hy die waarheid praat: as hy iets voorspel en sê die Here het vir hom gesê dit gaan gebeur, en dit gebeur nie, dan weet julle mos dis nie die Here wat met hom gepraat het nie. Hierdie mens het sommer uit sy eie gepraat. Jy hoef jou nie aan hom te steur nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:22 in konteks