Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:10 Die Boodskap (DB)

Jy mag byvoorbeeld nie jou seun of dogter as ’n offer verbrand om heidense afgode te aanbid nie. En jou mense mag ook nie ander se fortuin vertel of volgens die sterre dinge vir mense voorspel nie. Hulle mag ook nie by toordery betrokke raak nie. Jy mag nie toelaat dat iemand onder jou mense die toekoms probeer voorspel deur tekens te probeer verklaar nie. Niemand mag hekse besoek of aan hulle byeenkomste deelneem nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:10 in konteks