Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:1 Die Boodskap (DB)

“Onthou dat die Here nie vir die mense wat in sy huis werk, die nageslag van Levi, grond gegee het om op te boer nie. Hy het vir al die ander stamme van Israel grond gegee, maar nie vir hulle nie. In plaas daarvan dat hulle grond kry om op te boer, gee Hy vir hulle die offers wat julle na sy huis toe bring om daar te verbrand as julle Hom dien. Dit is waarvan hulle moet leef.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:1 in konteks