Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:7 Die Boodskap (DB)

Die mense wat kom vertel het dat die persoon so iets gedoen het, moet altyd die eerste klippe gooi om die persoon dood te maak. Dan moet die ander mense in die dorp ook die persoon met klippe gooi. Op hierdie manier moet jy keer dat slegte dinge tussen julle gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:7 in konteks