Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:14 Die Boodskap (DB)

“Een van die dae trek jy in die land in wat die Here jou God vir jou gaan gee. Jy moet hierdie land vir jouself vat en daarin gaan bly. Dan kan jy dalk op ’n dag begin dink: ons behoort ook ’n koning te hê, want al die ander nasies wat rondom ons bly, het konings.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:14 in konteks