Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:12 Die Boodskap (DB)

Iemand steur hom dalk nie aan die mense wat in die huis van die Here werk nie. Of hy waag dit om te verander aan die opdrag wat die regter gee oor wat met die skuldige persoon gedoen moet word. Of hy steur hom nie aan wat die persoon sê wat in die huis van die Here werk nie. So ’n persoon moet op die plek doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:12 in konteks