Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:7 Die Boodskap (DB)

“Wanneer ’n mede-Israeliet in een van die dorpe van die land wat die Here aan jou gaan gee tog arm word en nie kos het om te eet nie, moet jy hom help. Jy mag nie jou hart en jou hand vir jou broer toemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:7 in konteks