Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:20 Die Boodskap (DB)

Elke jaar moet jy hierdie vee na die plek toe neem wat die Here nog sal kies. Dan moet jy dit daar in die teenwoordigheid van die Here slag en dit saam met jou familie eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:20 in konteks