Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:5 Die Boodskap (DB)

Die profeet en die dromer wat jou wou verlei, moet onmiddellik doodgemaak word. Hulle wou hê dat jy die rug draai vir die Here, die God wat jou uit Egipte laat wegtrek het en dat jy nie meer volgens die Here se wil moet leef nie. Sulke mense is gevaarlik. Hulle moet dadelik uit julle midde verwyder word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:5 in konteks