Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:16 Die Boodskap (DB)

Vat die skuldiges se besittings en bring dit na die dorpsplein toe. Stapel dit alles opmekaar en steek dit aan die brand. Moet nooit die dorp herbou nie; laat die puinhope vir ewig net so lê.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:16 in konteks