Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:17 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, sal julle die Here teleurstel en kwaad maak. Dan sal Hy die hemel toesluit sodat daar nie meer reën sal val nie. Hy sal ook nie langer sorg dat die land sy vrug gee nie. Binne ’n kort tydjie sal julle dan die land wat die Here so graag vir julle wil gee, moet verlaat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:17 in konteks