Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:18 Die Boodskap (DB)

Hy sorg dat weeskinders en weduwees regverdig behandel word. Hy het mense van ander volke wat tussen julle bly, lief en Hy gee vir hulle kos en klere.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:18 in konteks