Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:10 Die Boodskap (DB)

“Soos ek gesê het, was ek vir 40 dae en nagte bo-op op die berg, net soos die eerste keer. Ek het daar met die Here geworstel omdat Hy jou, Israel, wou vernietig. Die Here het egter my gebede verhoor en jou nie uitgeroei nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:10 in konteks