Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:4 Die Boodskap (DB)

Dit was in die tyd nadat Moses die twee Oos-Jordaanse konings verslaan het. Hulle was Sihon, die koning van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het, en Og, die koning van Basan wat in Astarot by Edreï gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:4 in konteks