Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:33 Die Boodskap (DB)

Elke dag het Hy vir julle ’n plek gesoek om te kamp. Snags het Hy julle die pad met ’n groot vuur gewys en bedags met ’n wolk. Nogtans wou julle Hom nie vertrou nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:33 in konteks