Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:28 Die Boodskap (DB)

En waar moet ons nogal in die nuwe land gaan woon? Ons is bang, want die verkenners het gesê dat die mense van die land baie meer en baie groter is as ons. En dat hulle in groot stede met baie hoë mure woon. Verder het hulle ook nog reuse daar gesien.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:28 in konteks