Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:19 Die Boodskap (DB)

“Die Here het toe gesê ons moet van Horeb af weggaan. Ons het toe ons goed gevat en deur die groot en verskriklike woestyn na die land Kanaän getrek. En so het ons by Kades-Barnea aangekom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:19 in konteks