Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:1 Die Boodskap (DB)

In hierdie boek vind ’n mens alles wat Moses net voor hulle intog in die Beloofde Land vir Israel gesê het. Moses het dit in die woestyn aan die oostekant van die Jordaan gesê. Dit was toe hulle by Suf tussen Paran en Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab gekamp het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:1 in konteks