Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:7 Die Boodskap (DB)

Ek het ook in my visioen ’n vierde dier gesien. Hierdie dier was vreesaanjaend. Dit het my met angs gevul en dit was sterk. Met sy ystertande het hy sy vyande vermorsel en opgevreet. Wat oorgebly het, het hy verder met sy pote vertrap. Hierdie dier met sy tien horings was anders as die ander drie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:7 in konteks