Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:4 Die Boodskap (DB)

Daniël het gou bewys dat hy baie bekwamer was as enige van die ander ministers of goewerneurs. Die koning was so beïndruk met hom dat hy dit oorweeg het om die hele koninkryk onder sy bestuur te plaas.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:4 in konteks