Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:27 Die Boodskap (DB)

Ek beveel dat die God van Daniël in my hele koninkryk geëer en gerespekteer moet word. Hy is die lewende God en Hy bestaan vir ewig en altyd. Sy koninkryk sal nooit tot ’n einde kom nie, sy heerskappy sal vir altyd aanhou.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:27 in konteks