Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:16 Die Boodskap (DB)

As jy kan lees wat daar geskryf staan en vir my kan sê wat dit beteken, sal ek vir jou ’n koninklike kleed gee om te dra en ’n goue ketting om jou nek. Jy sal saam met my oor my ryk regeer as die persoon wat derde in bevel is.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:16 in konteks