Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:22 Die Boodskap (DB)

Omdat die koning in sy woede opdrag gegee het dat die vuur verskriklik warm gemaak moes word, het die hitte van die oond die soldate verbrand toe hulle die drie in die oond gegooi het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:22 in konteks