Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:1 Die Boodskap (DB)

Koning Nebukadnesar het ’n goue standbeeld laat maak, 27 meter hoog en amper drie meter breed. Hy het dit in die vlakte van Dura in die provinsie Babel laat oprig.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:1 in konteks