Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:6 Die Boodskap (DB)

Sy lyf het soos ’n edelsteen geblink en sy gesig was so helder soos die lig van ’n weerligstraal. Sy oë het soos tonge vuur gevlam. Sy arms en bene het gelyk soos brons wat blink gevryf was. Toe hy gepraat het, het dit geklink of dit ’n hele skare mense was wat gelyk praat, so hard was sy stem.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:6 in konteks