Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:21 Die Boodskap (DB)

Maar ek moet eers vir jou vertel wat in die Boek van die Waarheid geskryf staan. Daarna moet ek terug, want ongelukkig is daar niemand anders om my teen die ander twee beskermengele te help behalwe Israel se beskermengel, Migael, nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:21 in konteks