Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:19 Die Boodskap (DB)

Toe sê hy vir my: “Moenie bang wees nie, God het jou lief! Ontspan net, dit sal goed gaan met jou. Jy hoef vir niks bang te wees nie!”Dit het my beter laat voel en ek sê toe vir hom: “U kan nou maar praat, want ek voel sommer baie beter.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:19 in konteks