Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:13 Die Boodskap (DB)

Die beskermengel van die Persiese Ryk het my 21 dae lank gekeer om na jou toe te kom. Toe het Migael, een van die belangrikste leiers van die engele, my kom help. Daarom kon ek hom daar by die Persiese beskermengel los.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:13 in konteks