Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:1 Die Boodskap (DB)

In die derde jaar van Kores se koningskap oor Persië het Daniël, wat ook Beltsasar genoem word, ’n openbaring gehad. Die boodskap het van God af gekom, maar dit was baie moeilik om te verstaan. Eers nadat die betekenis in ’n visioen verduidelik is, het ek, Daniël, verstaan waaroor dit gaan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:1 in konteks