Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:9 Die Boodskap (DB)

Ek het gesê dat die Israeliete tussen die nasies ingegooi moet word. Hulle moet onder die nasies rondgeskud word soos koring in ’n sif geskud word. Maar daar mag nie een enkele korreltjie uit die sif val en op die grond beland nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:9 in konteks