Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:2 Die Boodskap (DB)

Al grawe hulle ’n gat tot onder waar die dooies bly om daar weg te kruip, sal hulle nie kan wegkom nie. Ek sal hulle met my eie hand daar gaan uithaal. Al kry hulle dit reg om tot bo in die hemel te klim, sal Ek hulle daar gaan uithaal.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:2 in konteks