Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:14 Die Boodskap (DB)

“Ek sal my volk Israel se omstandighede verander. Hulle sal terugkom uit die lande waarheen hulle weggevat is. Hulle sal teruggaan na die dorpe waar hulle gewoon het. Hulle sal woon in die stede wat hulle opgebou het. Hulle sal weer wingerde aanplant en druiwe vir wyn kan pluk. Hulle sal weer tuine hê wat vir hulle groente gee.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:14 in konteks