Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:11 Die Boodskap (DB)

“Die dag sal kom waarop Ek die huis van Dawid heel sal maak. Soos ’n mens ’n murasie herstel om dit weer ’n huis te maak om in te woon, sal Ek die gate in die muur toestop. Ek sal die mure weer opbou. Ek sal dit herstel om weer te lyk soos dit vroeër gelyk het.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:11 in konteks