Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Homself ’n belofte gemaak. Die Here, die God wat sterk is, het vir Homself gesê: “Dit is vir My baie lelik dat Jakob se nageslag so selfvoldaan is. Ek vererg My oor hulle mooi huise. Ek gaan hierdie stad met alles daarbinne vir hulle vyand gee.

Lees volledige hoofstuk Amos 6

Kyk Amos 6:8 in konteks