Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:12 Die Boodskap (DB)

Kan perde oor rowwe rotse galop? Kan ’n mens die see met osse omploeg? Natuurlik nie! Maar julle het reggekry wat ander mense nie kan doen nie. Julle het van dit wat goed en reg is iets giftigs gaan maak. Wat regverdig was, het julle iets gemaak wat verkeerd is.

Lees volledige hoofstuk Amos 6

Kyk Amos 6:12 in konteks