Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:10 Die Boodskap (DB)

Jy en jou seuns en jou werkers moet die grond vir hom bewerk en vir hom oes sodat daar vir hom genoeg is om van te lewe. Mefiboset self kan altyd by my eet.”(Siba het vyftien seuns en twintig werkers gehad.)

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:10 in konteks