Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:23 Die Boodskap (DB)

“En watter ander mense is so gelukkig soos die Israeliete, u volk? Hulle is die enigste mense op aarde wat ’n God het wat hulle uit die moeilikheid gehelp het en hulle sy eie volk gemaak het. U het vir Uself naam gemaak toe U groot wonderwerke gedoen het en ander nasies en hulle gode uit hierdie land uitgejaag het om plek te maak vir u mense wat U uit Egipte vrygemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:23 in konteks