Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:12 Die Boodskap (DB)

Die mense het vir koning Dawid gaan vertel dat die Here goed is vir Obed-Edom se familie en dat dit so goed gaan met alles wat hy het omdat die ark van God by hom is. Dawid het toe die ark van God by Obed-Edom se huis laat haal. Dit was ’n vrolike optog:

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:12 in konteks