Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:3 Die Boodskap (DB)

So het al die stamhoofde van Israel na die koning in Hebron gekom. Dawid het by die Here se altaar ’n ooreenkoms met hulle gesluit en hulle het hom koning gemaak oor Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:3 in konteks