Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:17 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het gehoor dat Dawid koning geword het van Israel. Hulle het toe met al hulle soldate gekom om hom in die hande te kry. Maar Dawid het gehoor wat hulle plan was en hy het in die veilige plek in Jerusalem gebly.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:17 in konteks