Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:8 Die Boodskap (DB)

Hulle het Is-Boset se kop vir koning Dawid in Hebron gevat en vir hom gesê: “Hier is die kop van Is-Boset, die seun van Saul, daardie vyand van u wat probeer het om u dood te maak. Die Here het vandag vir U Majesteit wraak geneem op Saul en sy kinders.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:8 in konteks