Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:12 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir sy soldate gesê om hulle dood te maak. Hulle het hulle hande en voete afgekap en die twee lyke by die fontein van Hebron opgehang vir almal om te sien. Is-Boset se kop het hulle in Abner se graf in Hebron gaan neersit.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:12 in konteks