Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:7 Die Boodskap (DB)

Hulle is suid na Tirus, die stad met die muur om, en van daar af is hulle na al die dorpe van die Hewiete en Kanaäniete. Hulle is by al die dorpe langs tot in die suide van Juda by Berseba.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:7 in konteks