Arauna vra toe: “U Majesteit, waarom kom u na my toe?”“Ek wil jou dorsvloer koop om vir die Here ’n altaar te bou,” sê Dawid vir hom, “sodat die pessiekte wat die mense doodmaak, kan ophou.”