Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:16 Die Boodskap (DB)

Toe die doodsengel sy hand na Jerusalem toe uitsteek om ook dáár dood en verwoesting te saai, het die Here spyt gekry oor die verskriklike ramp en gesê: “Wag, dis nou genoeg. Moenie verder gaan nie.”Die engel van die Here was op daardie stadium by ’n groot klipplaat waar Arauna, ’n Jebusiet, sy koring dors.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:16 in konteks