Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:12-13 Die Boodskap (DB)

Hierdie keer moes hy vir Dawid gaan sê: “Die Here sê jy kan kies wat Hy met jou moet doen: moet daar drie jaar hongersnood wees in jou land, of wil jy drie maande vlug vir jou vyande, of moet daar vir drie dae ’n pessiekte in jou land wees? Dink mooi daaroor, dan sê jy vir my wat ek vir die Here moet gaan sê.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:12-13 in konteks