Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:20 Die Boodskap (DB)

Benaja, die dapper Jojada se seun, wat van Kabseël af gekom het, is vir baie dinge bekend. Hy het die twee mans wat “die leeus van Moab” genoem is, doodgemaak. Dis hý wat eendag toe dit gesneeu het in ’n ondergrondse reservoir ingegaan en ’n leeu daar doodgemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:20 in konteks