Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:18 Die Boodskap (DB)

Abisai (Joab se broer en die seun van Seruja) was die leier van die 30 helde van Dawid. Hy het met sy spies 300 manne doodgesteek. Sy naam word saam met die drie mans genoem wat vir Dawid water gaan haal het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:18 in konteks