Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:8 Die Boodskap (DB)

By die groot klip in Gibeon het Amasa na hulle toe gekom. Joab het sy oorlogsklere aangehad. Hy het sy swaard in ’n skede bo-oor sy klere vasgemaak. Toe hy vorentoe kom, het sy swaard uitgeval.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:8 in konteks